11-11-2004, 01:54 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hallo almal
Bly om te sien almal is nog aan die gang - ek is ook twee weke met vakansie....maar dis meer werk as iets anders! Het 'n 'essay' wat moet in wees voor die 17de Des :o en horde ander goed wat ek wil doen. Ai, die tyd tog!
Jan jy terug op jou kursus en hoe vind jy dit?
Pronkertjie geniet jou aftyd!![]()
Nee ek is steeds op vakansie maar volgende week is terug op die kursus vir twee weke.