13-12-2004, 02:43 PM
Pronkertjie Wrote:Vlaams is baie soos Afrikaans... net heel anders :p
Teenoor Hollands, is Vlaams baie makliker. Ek praat so af en to met Belgiese radio amateurs en ons praat redelik maklik met mekaar sonder om Engels e gebruik.
Hollands is iets anders, alhoewel daar baie woorde wat verstaanbaar is, is die sinne heeltemaal anders.
SPAM in a can....Now available in regular, turkey, Lite and HOT