Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
#69
Ek hou net mooi niks van muurpapier nie, sien deesdae dat al die nuwe plekke wat gebou word en veral die ultra moderne woonstelle heeltemal wegbly van muurpapier, die een agent het erken dis 'n swakte van die Britte wat aan die uitsterf is.

Penelope, hier word mos ook elke jaar in London 'n "Gay parade" gehou, glo nie jy sal wegkom met jou terminologie nie, mens moet mos vreeslik polities korrek wees, nevermind wat regtig korrek is!!


:jester:
Reply


Messages In This Thread
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 10-11-2004, 07:39 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by spam - 13-12-2004, 02:43 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 19-01-2005, 09:52 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 25-06-2005, 07:18 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 26-06-2005, 04:07 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 06-12-2005, 09:23 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 50,509 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 6,387 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Twee merkwaardige vangste in die wildtuin Pronkertjie 1 4,764 16-07-2005, 09:00 AM
Last Post: FlyingBok
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 4,927 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 53,457 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 21,595 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 6,666 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Na Nog Twee Jaar hantam 0 4,940 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: