25-06-2005, 10:35 PM
Joan Wrote:Ek hou net mooi niks van muurpapier nie, sien deesdae dat al die nuwe plekke wat gebou word en veral die ultra moderne woonstelle heeltemal wegbly van muurpapier, die een agent het erken dis 'n swakte van die Britte wat aan die uitsterf is.
Penelope, hier word mos ook elke jaar in London 'n "Gay parade" gehou, glo nie jy sal wegkom met jou terminologie nie, mens moet mos vreeslik polities korrek wees, nevermind wat regtig korrek is!!
:jester:
Nee Joan ek hou ook nie van muurpapier nie, maar as jy al die skewe mure van die Britse huise moet oorpleister sal die 'n fortuin kos!! Dus koop plein muurpaier en verf dit en walaa!