27-09-2005, 08:08 AM
Pronkertjie Wrote:Eenkeer op 'n plaas in Namibia het ek 'n vink vir twee dae dop gehou toe hy nes gebou het.... die vroutjie het kom kyk en dit glad nie goed gekeur nie, en hy moes weer van vooraf bou. Dit was so fantasties om dit te sien
Oe se pos het my dadelik aan die vink laat dink. :haha:
O gaats Jan! Ek hoop jy neem kennis