06-11-2005, 07:20 PM
oe-la-la Wrote:Is bly julle het jul droomhuisie gevindue: Mag al jul toekomsdrome saam waar word :jive:
En.... :mmm: hospitaalbed..... :crylol: :p
Dankie
![Smile Smile](https://globalbuzz-sa.com/forums/images/smilies/smile.png)
Ons sal die hospitaalbed hou vir my ouma en die ander ou mense wat kom kuier, waneer het jy gese jy kom kuier ? Ek het vergeet :p