27-02-2006, 07:03 PM
Ameniatha Wrote:Ja ons het ook deur die selfde gegaan, maar die reels het seker bietjie verander sedert dan...dit was mos terug in 1994...
Ons moes ook trou sodat Jan in die land kon bly ens. Maar hy is al sy cpr nommer en deens klasse toe gegaan nadat ons hier vir 2½ maande was...ek weet nie hoelank Venus sal moet wag nie....
Hy sal kleuterskool geniet, maar julle moet onthou om die mense daar te lat weet dat hy engels praat. Hulle sal hom help om deens te leer ook...
2½ maande, dit was vinnig, ek hoop Venus kry haar nommer net so gou :beg:
Hulle weet alreeds dat hy nie Deens praat maar ons sal hulle herinder