19-10-2006, 09:33 PM
oe-la-la Wrote:Dis jou en joune? Moet se jou Afrikaans impress my!
Is dit nie reg nie ? Is daar nie 'n Afrikaans vir "you and yours" nie ?
Ek sien jy pos op veeslike tye.... Jy werk te hard !!! :p
Goed om te hoor dat alles is goed met julle