30-07-2004, 10:46 AM
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Het nou net met iemand gepraat wat so 'n stukkie huis toe verlang......
"Ai, Afrikaans is so 'n mooi taal" sê hy, soos bv. 'Sy maak vir hom ogies' Ons begin toe allerhande gesegdes opnoem...
Kat in die sak koop
Aap uit die mou laat
Kuier dat die biesies bewe
Hond uit 'n bos uit....
:daisy:
Ek is absoluut gaande oor SA gesegdes, ek probeer nou woes aan iets dink, maar al wat ek aan kan dink is...
so uit soos koekies in die weeshuis (haai sies, ek weet!) :o