Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
#81
Heerlike dag hier nog die hele tyd, het na kerk gou 'n paar goed by Tesco's gaan koop, my laaste bondel wasgoed klaargemaak en toe het ons uitgerui na die "Horsehoe pass" net buite Llangollen...dit is werklik mooi daar en mens kan vir myle ver sien. My liewe dierbare fikse man besluit toe ons stap sommer so teen die een "heuwel" uit, vir my soos Tafelberg gevoel, maar ek het bo uitgekom ....

Daar is 'n groot bymekaarkomplek vir motorfiets ryers en daar was vandag baie van hulle. Dis 'n baie populêre stuk pad vir motorfietsryers, my eie seun het dit ook al self gery.

Daarna is ons na 'n ou watermeule en daar het dosyne klein kindertjies in die modder gespeel terwyl die ouers lekker in die son kon lê en ontspan...



Confusedunny:

Nou is ek moeg na ek nog eers al my potplante en hangmandjies kom natgooi het...............dink dis makliker om in die apteek te werk! :mmm: :jester:
Reply


Messages In This Thread
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 10-11-2004, 07:39 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by spam - 13-12-2004, 02:43 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 19-01-2005, 09:52 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 25-06-2005, 07:18 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 26-06-2005, 04:07 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 06-12-2005, 09:23 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,913 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,537 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Twee merkwaardige vangste in die wildtuin Pronkertjie 1 3,936 16-07-2005, 09:00 AM
Last Post: FlyingBok
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,898 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 38,063 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,182 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,497 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Na Nog Twee Jaar hantam 0 4,023 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 4 Guest(s)