Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
Ameniatha Wrote:Ja ons het ook deur die selfde gegaan, maar die reels het seker bietjie verander sedert dan...dit was mos terug in 1994...

Ons moes ook trou sodat Jan in die land kon bly ens. Maar hy is al sy cpr nommer en deens klasse toe gegaan nadat ons hier vir 2½ maande was...ek weet nie hoelank Venus sal moet wag nie....

Hy sal kleuterskool geniet, maar julle moet onthou om die mense daar te lat weet dat hy engels praat. Hulle sal hom help om deens te leer ook...

2½ maande, dit was vinnig, ek hoop Venus kry haar nommer net so gou :beg:

Hulle weet alreeds dat hy nie Deens praat maar ons sal hulle herinder Big Grin
Reply


Messages In This Thread
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 10-11-2004, 07:39 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by spam - 13-12-2004, 02:43 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 19-01-2005, 09:52 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 25-06-2005, 07:18 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 26-06-2005, 04:07 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Joan - 06-12-2005, 09:23 PM
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee - by Jangar - 27-02-2006, 07:03 PM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,824 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,531 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Twee merkwaardige vangste in die wildtuin Pronkertjie 1 3,932 16-07-2005, 09:00 AM
Last Post: FlyingBok
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,884 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 37,967 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,126 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,486 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Na Nog Twee Jaar hantam 0 4,020 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)