Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem?
#3
Aphrodite Wrote:Ek sit hier in Cyprus sonder 'n woordeboek en probeer om my swemskool se silabus (sp?) in Afrikaans te vertaal en sukkel my dood. Weet iemand hier wat 'n 'grab start' op Afrikaans is? En wat is a 'speedboat'? Help! By voorbaat dank.

[COLOR="Blue"]Ok ek moes nou opsoek wat is 'n " grab start" en ek het hulp ingeroep - so kom ons kyk of ons klomp pilot's reg is Wink

'n "Speedboat" is 'n motorboot of as jy nou regtig dink hy is kragtig dan word hy 'n kragboot.

"Grab Start" kom ons op met "gryp wegspring" of "vashou wegspring" ?

Hoe klink dit ?

Hier is die link as daar nog iets interresants opkom.

http://www.flyafrica.info/forums/showthread.php?t=8263

Beste wense

FB
[/COLOR]
Reply


Messages In This Thread
Help tog asseblief! Kan is daar iemand hier wat op Afrikaans kan swem? - by FlyingBok - 18-11-2007, 10:12 AM

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  As jy wil weet wat in SA aangaan, lees Afrikaans Pronkertjie 0 3,568 18-07-2006, 12:32 PM
Last Post: Pronkertjie
  Is daar in wanorde iets wat ons saamknoop? Pronkertjie 0 3,629 23-04-2005, 06:23 PM
Last Post: Pronkertjie
  Daar is voels in die Kaap - by rioolplase! Pronkertjie 4 4,808 12-03-2005, 03:18 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaans op sy beste oe-la-la 1 3,672 26-01-2005, 11:38 PM
Last Post: Jangar
  Daar's 'n wind wat waai Pronkertjie 4 3,711 22-09-2004, 08:26 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaans vir.... oe-la-la 6 4,929 14-08-2004, 10:19 AM
Last Post: oe-la-la
  Dutch / Afrikaans Pronkertjie 3 4,745 26-01-2004, 04:47 PM
Last Post: sterretjie
  Swem saam met dolfyne Joan 4 12,889 18-01-2004, 01:37 PM
Last Post: spam
  Baie stil hier... oe-la-la 0 4,787 Less than 1 minute ago
Last Post:
  Afrikaans is nie Vlaams en Vlaams is nie Nederlands hantam 0 3,478 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)