South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
oe-la-la Wrote:Hoe gaan dit met die drie Dene? Hoop Venus is al tuis en leer Deens dat dit klap?! :chorus:

Goed Dankie.

Ongelukig kan Venus nie Deens lesse kry voordat sy har "CPR" nommer kry nie Confusedad:
Jangar Wrote:Goed Dankie.

Ongelukig kan Venus nie Deens lesse kry voordat sy har "CPR" nommer kry nie Confusedad:


Maar daarvoor is jy mos daar om haar te leer! Wink
ek dink dit is sommer ook twak.....die deense stat is so agterstevoor....

Anyway, ek is bly dit gaan goed met julle. Wat van D....hy gaan mos die somer skool toe of hoe?
oe-la-la Wrote:Maar daarvoor is jy mos daar om haar te leer! Wink

As sy van my leer is dit net die vloekwoorde wat sy gaan leer :rofl:
Ameniatha Wrote:ek dink dit is sommer ook twak.....die deense stat is so agterstevoor....

Anyway, ek is bly dit gaan goed met julle. Wat van D....hy gaan mos die somer skool toe of hoe?

Ek het skoon vergeet, julle het ook deur die "proces" gegaan...

D. begin 'kindertuin' :p in April Smile
Ja ons het ook deur die selfde gegaan, maar die reels het seker bietjie verander sedert dan...dit was mos terug in 1994...

Ons moes ook trou sodat Jan in die land kon bly ens. Maar hy is al sy cpr nommer en deens klasse toe gegaan nadat ons hier vir 2½ maande was...ek weet nie hoelank Venus sal moet wag nie....

Hy sal kleuterskool geniet, maar julle moet onthou om die mense daar te lat weet dat hy engels praat. Hulle sal hom help om deens te leer ook...
Jangar Wrote:As sy van my leer is dit net die vloekwoorde wat sy gaan leer :rofl:


:jester: Dis wat die meeste mense eerste leer in 'n nuwe taal! :jester:
oe-la-la Wrote::jester: Dis wat die meeste mense eerste leer in 'n nuwe taal! :jester:

Ek dink my eerste Afrikaans woord was mevrou of meneer :haha:
Ameniatha Wrote:Ja ons het ook deur die selfde gegaan, maar die reels het seker bietjie verander sedert dan...dit was mos terug in 1994...

Ons moes ook trou sodat Jan in die land kon bly ens. Maar hy is al sy cpr nommer en deens klasse toe gegaan nadat ons hier vir 2½ maande was...ek weet nie hoelank Venus sal moet wag nie....

Hy sal kleuterskool geniet, maar julle moet onthou om die mense daar te lat weet dat hy engels praat. Hulle sal hom help om deens te leer ook...

2½ maande, dit was vinnig, ek hoop Venus kry haar nommer net so gou :beg:

Hulle weet alreeds dat hy nie Deens praat maar ons sal hulle herinder Big Grin
Jangar Wrote:Ek dink my eerste Afrikaans woord was mevrou of meneer :haha:

So ek neem aan dit was in die skool vir die onderwysers?
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14