South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
oe-la-la Wrote:O gaats Jan! Ek hoop jy neem kennis Big Grin



Ek ook, oe! :haha:
Venus Wrote:Ek ook, oe! :haha:


Venus, jy het die voorreg as die wyfie vink :friend: om die huis goed te keur of nie! :thumbs:
Wonder hoe dit gaan met die huis soekery Jan en Venus? :luck:
oe-la-la Wrote:Wonder hoe dit gaan met die huis soekery Jan en Venus? :luck:


Ons het twee baie mooi huise gevind. Nou moet ons net tusen hulle besluit. :duh: Big Grin
O lekker Big Grin Geniet dit, hoor! Confusedue:
Venus Wrote:Ons het twee baie mooi huise gevind. Nou moet ons net tusen hulle besluit. :duh: Big Grin

En ek dink nie dit gaan maklik wees nie....
Jangar Wrote:En ek dink nie dit gaan maklik wees nie....


:luck:
oe-la-la Wrote::luck:

Dankie, ek het gekies en sy het goed gekeur Big Grin

As julle kom kuier sal ons die hospitaal bed vir jou gee so dat jy tuis voel :p
Jangar Wrote:Dankie, ek het gekies en sy het goed gekeur Big Grin

As julle kom kuier sal ons die hospitaal bed vir jou gee so dat jy tuis voel :p

Jinne Jangar.... jy beindruk my met jou Afrikaans!

:worthy: :fawkes:
Pronkertjie Wrote:Jinne Jangar.... jy beindruk my met jou Afrikaans!

:worthy: :fawkes:

Bye a Donkey :p

Maar so vroeg innie oggend praat ek te veel Big Grin
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14