South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
En hoe klink Deens.... soos Noorweegs, maar net heel anders?

:daisy:
Nee, Norweegs, klink soos Deens Wink
Pronkertjie Wrote:Vlaams is baie soos Afrikaans... net heel anders :p

Teenoor Hollands, is Vlaams baie makliker. Ek praat so af en to met Belgiese radio amateurs en ons praat redelik maklik met mekaar sonder om Engels e gebruik.
Hollands is iets anders, alhoewel daar baie woorde wat verstaanbaar is, is die sinne heeltemaal anders.
spam Wrote:Teenoor Hollands, is Vlaams baie makliker. Ek praat so af en to met Belgiese radio amateurs en ons praat redelik maklik met mekaar sonder om Engels e gebruik.
Hollands is iets anders, alhoewel daar baie woorde wat verstaanbaar is, is die sinne heeltemaal anders.

Dit is waar Spam.

Hollands het baie Franse en selfs Engelse woorde.

As hulle vir jou in die winkel vra of hulle die geskenk moet toe draai wil hulle weet of hulle dit moet inpakken. Hoe verwarrend kan dit nie wees nie.
Ook maar lekker stil hier.....
oe-la-la Wrote:Ook maar lekker stil hier.....

Ja, ek skaam my dood Smile
Miskien is dit omdat....

Agge Nee, nou het ek vergeet wat ek wou se Blush :haha: :p
Jangar Wrote:Miskien is dit omdat....

Agge Nee, nou het ek vergeet wat ek wou se Blush :haha: :p

lol dan was dit seker nie te belangrik nie...of hoe?? :innocent:
Ameniatha Wrote:lol dan was dit seker nie te belangrik nie...of hoe?? :innocent:

Hoe moet ek weet as ek nie kan onhou nie :confused: :p
Hallo almal sien ek is die eerste een wat hier pos vir die Nuwe Jaar! Hoop almal is gesond en gelukkig, en mag hierdie jaar een van die bestes ooit wees!

Hoop almal het 'n heerlike feestyd agter die rug....ek "by the way" is gedaan ~was baie besig Sad Maar nou-ja sal nie help nie, ons doe weer voort Big Grin
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14