South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
Quote:Originally posted by Pronkertjie
ag nou ja :innocent:


:rodvl:

Ooops det werk nie in Afrikaans nie....


:rofl:
Quote:Originally posted by Jangar
:rodvl:

Ooops det werk nie in Afrikaans nie....


:rofl:


Jy kan darem geraas maak hoor! Smile
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Jy kan darem geraas maak hoor! Smile


Ek weet Big Grin
Waar is julle ? Hoe kan ek Afrikaans leer as julle nie heer is nie ? Rolleyes
ek is hier - waaroor wil jy gesels?
Hoe was die kursus, baie geleer? Lekker om jou weer hier te sien. Groete
Quote:Originally posted by sooibrand
ek is hier - waaroor wil jy gesels?
Hoe was die kursus, baie geleer? Lekker om jou weer hier te sien. Groete


Wat kursus ???

Dit was 2 weeke terug, voor my vakansie... LOL Maar volgende week is ek terug Sad
wel vertel dan van die vakansie - waar was jy en wat het jy alles gedoen
... en ek hou vakansie.... en praat nou Nederlands en nie Afrikaans nie :haha: Dit sal jou nie baie help nie!

:daisy:
Quote:Originally posted by sooibrand
wel vertel dan van die vakansie - waar was jy en wat het jy alles gedoen


Ek was is Bristol vir die braai Big Grin En het lekker gekuir by Venus Smile
Quote:Originally posted by Pronkertjie
... en ek hou vakansie.... en praat nou Nederlands en nie Afrikaans nie :haha: Dit sal jou nie baie help nie!

:daisy:


Goeienaand vir jou ook Pronkertjie Smile

Ek hoop jy geniet jou vakansie en nie te veel sukkel met die Hollands Wink nie...
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14