South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
OOOps :o is toe tweede want sien Jan het my voorsgespring!
Eish maar dis darem maar stil hier.... :bigcry:
Ja-nee..... ons is almal introverte Wink

:haha:
Pronkertjie Wrote:Ja-nee..... ons is almal introverte Wink

:haha:


Nou het ek als gehoor! :crylol:
Het jy toe klaar rond karjakker in Skotland blommetjie? Ek wag nou nog dat jy kom tee drink! Rolleyes
Pronkertjie Wrote:Ja-nee..... ons is almal introverte Wink

:haha:
Sonder rekenaars om vonkpos mee te stuur...



:rofl: :crylol:
Hie skinner julle in my draaijie en julle skinner nie om my nie !!! :thumbs:

:haha:
Jangar Wrote:Hie skinner julle in my draaijie en julle skinner nie om my nie !!! :thumbs:

:haha:


Jy bedoel seker skinner nie van my nie? So hoe gaan dit met Jan?Smile
Daar het baie water in die see geloop sedert ons hier gekuier het..... ne Jangar en Venus :haha:

:friend:

:daisy:
Pronkertjie Wrote:En hoe klink Deens.... soos Noorweegs, maar net heel anders?

:daisy:
Deens klink as of jy en varm aartapel in jou keel het...... :innocent: :innocent:
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14