South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
penelope Wrote:Deens klink as of jy en varm aartapel in jou keel het...... :innocent: :innocent:

Dit is soos ons in die Transvaal praat.... 'n warm aartappel in jou mond :haha:

:daisy:
Pronkertjie Wrote:Daar het baie water in die see geloop sedert ons hier gekuier het..... ne Jangar en Venus :haha:

:friend:

:daisy:

Ek het gedink, ja ek kan dink, dat almal van hierdie draad vergeet het... :p
Bly om te sien die draadjie gaan nog voort -mensig ek het lanklaas hier gekuier! :o
Ek bly maar tjoepstil :p
Dit is besonder 'tjoepstil' hier op die hele GB :mmm:
Ek is darem nou hier. Poot-uit na 'n dag in Londen.

Het lekker gekuier saam met sowat 100 Suid Afrikaanse dames....

:jive:

:daisy:
Pronkertjie Wrote:Ek is darem nou hier. Poot-uit na 'n dag in Londen.

Het lekker gekuier saam met sowat 100 Suid Afrikaanse dames....

:jive:

:daisy:

Dit klink lekker :daisy: Ons het nuwe muurpapier gaan koop vir sitkamer wat Maandag oorgedoen word...en nuwe liggies vir teen muur. Kan nie wag vir die 'na-foto's' nie!! Nou oppad fliek toe, so lekker naweek verder vir almal Smile
Ek is ook hier. Was vandag in Oslo.....het gaan kyk vir baie moffies.....Europride Gay Parade....het lekker gelag ....
Ek hou net mooi niks van muurpapier nie, sien deesdae dat al die nuwe plekke wat gebou word en veral die ultra moderne woonstelle heeltemal wegbly van muurpapier, die een agent het erken dis 'n swakte van die Britte wat aan die uitsterf is.

Penelope, hier word mos ook elke jaar in London 'n "Gay parade" gehou, glo nie jy sal wegkom met jou terminologie nie, mens moet mos vreeslik polities korrek wees, nevermind wat regtig korrek is!!


:jester:
Volgende jaar sal hulle in London wees omdat dit is vyftien jaar van die Europride se begin. Sir Ian McKellen van "Lord of the rings" was ook daar...hy is nie so nie.......
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14