South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
oe-la-la Wrote:So ek neem aan dit was in die skool vir die onderwysers?

Ja mevrou :p
Jangar Wrote:Ja mevrou :p
:jester: Goed meneer :p
In Nederland is jy altyd Mevrou.... of jy nou getroud is of nie Smile
Pronkertjie Wrote:In Nederland is jy altyd Mevrou.... of jy nou getroud is of nie Smile


:mmm: interresant!
Hoe gaan dit met Jan en die gesin? Smile
oe-la-la Wrote:Hoe gaan dit met Jan en die gesin? Smile

Goed dankie en met jy en joune ?
Jangar Wrote:Goed dankie en met jy en joune ?


Dis jou en joune? Moet se jou Afrikaans impress Big Grin my!

Dit gaan ook baie goed met ons, dankie!
oe-la-la Wrote:Dis jou en joune? Moet se jou Afrikaans impress Big Grin my!

Is dit nie reg nie ? Is daar nie 'n Afrikaans vir "you and yours" nie ?

Ek sien jy pos op veeslike tye.... Jy werk te hard !!! :p

Goed om te hoor dat alles is goed met julle Smile
Jangar Wrote:Is dit nie reg nie ? Is daar nie 'n Afrikaans vir "you and yours" nie ?

Ja, maar hier is Afrikaans weer anders as engels. You bly you in engels. Maar in Afrikaans is dit bv. hoe gaan dit met JOU, maar JY moet lekker werk, en JOU naweek geniet, en lekker doen wat JULLE ook al doen! :thumbs:
oe-la-la Wrote:Ja, maar hier is Afrikaans weer anders as engels. You bly you in engels. Maar in Afrikaans is dit bv. hoe gaan dit met JOU, maar JY moet lekker werk, en JOU naweek geniet, en lekker doen wat JULLE ook al doen! :thumbs:

:duh:

Dit het ek op skool geleer :dunce:
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14