South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Lekker skaap tjops, Jangar? :p

:innocent:


Een van die dae noem jy my :chef:

:haha:


Nee 'n lekker SA oks fillet Big Grin
Quote:Originally posted by Jangar
Nee 'n lekker SA oks fillet Big Grin



Oks fillet :haha:
Quote:Originally posted by oe-la-la
Oks fillet :haha:


Dit kannie van 'n kooi wees nie want dit is te groot :haha:
Quote:Originally posted by Jangar
Dit kannie van 'n kooi wees nie want dit is te groot :haha:


Jy bedoel seker 'n koei Wink 'n Kooi is 'n ding waarop mens slaap! Ai ek geniet dit so om jou Afrikaans te lees Big Grin Mooi so ~ doe so voort :thumbs:

Dis 'n beesfillet in Afrikaans Smile
Quote:Originally posted by oe-la-la
Jy bedoel seker 'n koei Wink 'n Kooi is 'n ding waarop mens slaap! Ai ek geniet dit so om jou Afrikaans te lees Big Grin Mooi so ~ doe so voort :thumbs:

Dis 'n beesfillet in Afrikaans : )


As dit van n' koei kom noem mens dit 'n beesfillet maar hierdie is te groot :p

Het jy al vir jou gunstelling gesigie gestem ? (En onthou asseblief dat almal wat vir die :innocent: stem word geban Wink Ne Pronkertjie.... )
Ek het my stem gestem ja Big Grin
Quote:Originally posted by Jangar
As dit van n' ko[b]ei kom noem mens dit 'n beesfillet maar hierdie is te groot :p

Het jy al vir jou gunstelling gesigie gestem ? (En onthou asseblief dat almal wat vir die :innocent: stem word geban Wink Ne Pronkertjie.... ) [/B]


Deur wie Jan?????

Stem vir :innocent:
My gunsteling is :cheer:
Quote:Originally posted by oe-la-la
My gunsteling is :cheer:


ag nou ja :innocent:
Quote:Originally posted by Pronkertjie
ag nou ja :innocent:


:haha:
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14