South Africa Info Forums

Full Version: Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14
Heerlike dag hier nog die hele tyd, het na kerk gou 'n paar goed by Tesco's gaan koop, my laaste bondel wasgoed klaargemaak en toe het ons uitgerui na die "Horsehoe pass" net buite Llangollen...dit is werklik mooi daar en mens kan vir myle ver sien. My liewe dierbare fikse man besluit toe ons stap sommer so teen die een "heuwel" uit, vir my soos Tafelberg gevoel, maar ek het bo uitgekom ....

Daar is 'n groot bymekaarkomplek vir motorfiets ryers en daar was vandag baie van hulle. Dis 'n baie populêre stuk pad vir motorfietsryers, my eie seun het dit ook al self gery.

Daarna is ons na 'n ou watermeule en daar het dosyne klein kindertjies in die modder gespeel terwyl die ouers lekker in die son kon lê en ontspan...



Confusedunny:

Nou is ek moeg na ek nog eers al my potplante en hangmandjies kom natgooi het...............dink dis makliker om in die apteek te werk! :mmm: :jester:
:yikes: Dis darem maar stil hier! Hoop dit gaan nog goed met almal?
'n Maand het verbygegaan sonder dat enige woord hier gesprek is!!

Jan, hoekom is jy dan nou so besig deesdae...wonder maar net :p
oe-la-la Wrote:'n Maand het verbygegaan sonder dat enige woord hier gesprek is!!

Jan, hoekom is jy dan nou so besig deesdae...wonder maar net : p





Ek dink die Vink is besig om nes te bou Oe.... :hartlik: :friend::hartlik:


.... en ek kry 'n nuwe hoed... :haha:


:daisy:
Pronkertjie Wrote:Ek dink die Vink is besig om nes te bou Oe.... :hartlik: :friend::hartlik:


.... en ek kry 'n nuwe hoed... :haha:


:daisy:


Ek dink jy is reg Pronkertjie! :lovef:
oe-la-la Wrote:Ek dink jy is reg Pronkertjie! :lovef:

Ek ook :haha:

Ons is baie besig om 'n huis te soek Wink
Jangar Wrote:Ek ook :haha:

Ons is baie besig om 'n huis te soek Wink



Eenkeer op 'n plaas in Namibia het ek 'n vink vir twee dae dop gehou toe hy nes gebou het.... die vroutjie het kom kyk en dit glad nie goed gekeur nie, en hy moes weer van vooraf bou. Dit was so fantasties om dit te sien

Oe se pos het my dadelik aan die vink laat dink. :haha:
Pronkertjie Wrote:Eenkeer op 'n plaas in Namibia het ek 'n vink vir twee dae dop gehou toe hy nes gebou het.... die vroutjie het kom kyk en dit glad nie goed gekeur nie, en hy moes weer van vooraf bou. Dit was so fantasties om dit te sien

Oe se pos het my dadelik aan die vink laat dink. :haha:


O gaats Jan! Ek hoop jy neem kennis Big Grin
oe-la-la Wrote:O gaats Jan! Ek hoop jy neem kennis Big Grin

Ja Smile Ons gesels baie van die huise wat ons op die net find Big Grin
Jangar Wrote:Ja Smile Ons gesels baie van die huise wat ons op die net find Big Grin


Oeeee, dis 'n lekker gevoel ne om huis te soek! Hoop julle geniet dit Smile
Pages: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14