13-10-2004, 04:58 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Lekker skaap tjops, Jangar? :p
:innocent:
Een van die dae noem jy my :chef:
:haha:
Nee 'n lekker SA oks fillet
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
|
13-10-2004, 04:58 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie Nee 'n lekker SA oks fillet
13-10-2004, 05:58 PM
Quote:Originally posted by Jangar Oks fillet :haha:
13-10-2004, 06:55 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Dit kannie van 'n kooi wees nie want dit is te groot :haha:
13-10-2004, 07:00 PM
Quote:Originally posted by Jangar Jy bedoel seker 'n koei 'n Kooi is 'n ding waarop mens slaap! Ai ek geniet dit so om jou Afrikaans te lees Mooi so ~ doe so voort :thumbs: Dis 'n beesfillet in Afrikaans
13-10-2004, 07:06 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la As dit van n' koei kom noem mens dit 'n beesfillet maar hierdie is te groot :p Het jy al vir jou gunstelling gesigie gestem ? (En onthou asseblief dat almal wat vir die :innocent: stem word geban Ne Pronkertjie.... )
13-10-2004, 07:08 PM
Ek het my stem gestem ja
13-10-2004, 07:28 PM
Quote:Originally posted by Jangar Deur wie Jan????? Stem vir :innocent:
13-10-2004, 07:37 PM
My gunsteling is :cheer:
13-10-2004, 07:49 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la ag nou ja :innocent:
13-10-2004, 07:50 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie :haha: |
« Next Oldest | Next Newest »
|
Possibly Related Threads... | |||||
Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 43,585 |
21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie |
|
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 5,785 |
23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Twee merkwaardige vangste in die wildtuin | Pronkertjie | 1 | 4,200 |
16-07-2005, 09:00 AM Last Post: FlyingBok |
|
Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 4,192 |
09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita |
|
Jangar se Afrikaanse draadjie | Pronkertjie | 108 | 43,178 |
06-10-2004, 06:02 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 18,830 |
02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin |
|
Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 5,918 |
22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha |
|
Na Nog Twee Jaar | hantam | 0 | 4,351 |
Less than 1 minute ago Last Post: |