07-12-2004, 05:42 PM
En hoe klink Deens.... soos Noorweegs, maar net heel anders?
:daisy:
:daisy:
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
|
07-12-2004, 05:42 PM
En hoe klink Deens.... soos Noorweegs, maar net heel anders?
:daisy:
07-12-2004, 06:27 PM
Nee, Norweegs, klink soos Deens
13-12-2004, 02:43 PM
Pronkertjie Wrote:Vlaams is baie soos Afrikaans... net heel anders :p Teenoor Hollands, is Vlaams baie makliker. Ek praat so af en to met Belgiese radio amateurs en ons praat redelik maklik met mekaar sonder om Engels e gebruik. Hollands is iets anders, alhoewel daar baie woorde wat verstaanbaar is, is die sinne heeltemaal anders.
SPAM in a can....Now available in regular, turkey, Lite and HOT
13-12-2004, 03:33 PM
spam Wrote:Teenoor Hollands, is Vlaams baie makliker. Ek praat so af en to met Belgiese radio amateurs en ons praat redelik maklik met mekaar sonder om Engels e gebruik. Dit is waar Spam. Hollands het baie Franse en selfs Engelse woorde. As hulle vir jou in die winkel vra of hulle die geskenk moet toe draai wil hulle weet of hulle dit moet inpakken. Hoe verwarrend kan dit nie wees nie.
22-12-2004, 08:57 PM
Ook maar lekker stil hier.....
22-12-2004, 09:04 PM
oe-la-la Wrote:Ook maar lekker stil hier..... Ja, ek skaam my dood
22-12-2004, 11:38 PM
Miskien is dit omdat....
Agge Nee, nou het ek vergeet wat ek wou se :haha: :p
23-12-2004, 11:05 AM
Jangar Wrote:Miskien is dit omdat.... lol dan was dit seker nie te belangrik nie...of hoe?? :innocent:
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*
*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
23-12-2004, 12:43 PM
Ameniatha Wrote:lol dan was dit seker nie te belangrik nie...of hoe?? :innocent: Hoe moet ek weet as ek nie kan onhou nie :confused: :p
11-01-2005, 04:59 PM
Hallo almal sien ek is die eerste een wat hier pos vir die Nuwe Jaar! Hoop almal is gesond en gelukkig, en mag hierdie jaar een van die bestes ooit wees!
Hoop almal het 'n heerlike feestyd agter die rug....ek "by the way" is gedaan ~was baie besig Maar nou-ja sal nie help nie, ons doe weer voort |
« Next Oldest | Next Newest »
|
Possibly Related Threads... | |||||
Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 43,833 |
21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie |
|
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 5,796 |
23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Twee merkwaardige vangste in die wildtuin | Pronkertjie | 1 | 4,206 |
16-07-2005, 09:00 AM Last Post: FlyingBok |
|
Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 4,206 |
09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita |
|
Jangar se Afrikaanse draadjie | Pronkertjie | 108 | 43,625 |
06-10-2004, 06:02 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 18,931 |
02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin |
|
Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 5,942 |
22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha |
|
Na Nog Twee Jaar | hantam | 0 | 4,362 |
Less than 1 minute ago Last Post: |