Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
#51
OOOps :o is toe tweede want sien Jan het my voorsgespring!
Reply
#52
Eish maar dis darem maar stil hier.... :bigcry:
Reply
#53
Ja-nee..... ons is almal introverte Wink

:haha:
Reply
#54
Pronkertjie Wrote:Ja-nee..... ons is almal introverte Wink

:haha:


Nou het ek als gehoor! :crylol:
Reply
#55
Het jy toe klaar rond karjakker in Skotland blommetjie? Ek wag nou nog dat jy kom tee drink! Rolleyes
Reply
#56
Pronkertjie Wrote:Ja-nee..... ons is almal introverte Wink

:haha:
Sonder rekenaars om vonkpos mee te stuur...



:rofl: :crylol:
Reply
#57
Hie skinner julle in my draaijie en julle skinner nie om my nie !!! :thumbs:

:haha:
Reply
#58
Jangar Wrote:Hie skinner julle in my draaijie en julle skinner nie om my nie !!! :thumbs:

:haha:


Jy bedoel seker skinner nie van my nie? So hoe gaan dit met Jan?Smile
Reply
#59
Daar het baie water in die see geloop sedert ons hier gekuier het..... ne Jangar en Venus :haha:

:friend:

:daisy:
Reply
#60
Pronkertjie Wrote:En hoe klink Deens.... soos Noorweegs, maar net heel anders?

:daisy:
Deens klink as of jy en varm aartapel in jou keel het...... :innocent: :innocent:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,814 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,528 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Twee merkwaardige vangste in die wildtuin Pronkertjie 1 3,931 16-07-2005, 09:00 AM
Last Post: FlyingBok
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,884 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 37,961 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,123 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,485 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Na Nog Twee Jaar hantam 0 4,020 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)