Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
#91
oe-la-la Wrote:O gaats Jan! Ek hoop jy neem kennis Big Grin



Ek ook, oe! :haha:
>>~V~ę~ñ~ů~Ş~<<
Reply
#92
Venus Wrote:Ek ook, oe! :haha:


Venus, jy het die voorreg as die wyfie vink :friend: om die huis goed te keur of nie! :thumbs:
Reply
#93
Wonder hoe dit gaan met die huis soekery Jan en Venus? :luck:
Reply
#94
oe-la-la Wrote:Wonder hoe dit gaan met die huis soekery Jan en Venus? :luck:


Ons het twee baie mooi huise gevind. Nou moet ons net tusen hulle besluit. :duh: Big Grin
>>~V~ę~ñ~ů~Ş~<<
Reply
#95
O lekker Big Grin Geniet dit, hoor! Confusedue:
Reply
#96
Venus Wrote:Ons het twee baie mooi huise gevind. Nou moet ons net tusen hulle besluit. :duh: Big Grin

En ek dink nie dit gaan maklik wees nie....
Reply
#97
Jangar Wrote:En ek dink nie dit gaan maklik wees nie....


:luck:
Reply
#98
oe-la-la Wrote::luck:

Dankie, ek het gekies en sy het goed gekeur Big Grin

As julle kom kuier sal ons die hospitaal bed vir jou gee so dat jy tuis voel :p
Reply
#99
Jangar Wrote:Dankie, ek het gekies en sy het goed gekeur Big Grin

As julle kom kuier sal ons die hospitaal bed vir jou gee so dat jy tuis voel :p

Jinne Jangar.... jy beindruk my met jou Afrikaans!

:worthy: :fawkes:
Reply
Pronkertjie Wrote:Jinne Jangar.... jy beindruk my met jou Afrikaans!

:worthy: :fawkes:

Bye a Donkey :p

Maar so vroeg innie oggend praat ek te veel Big Grin
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,265 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,466 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Twee merkwaardige vangste in die wildtuin Pronkertjie 1 3,865 16-07-2005, 09:00 AM
Last Post: FlyingBok
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,822 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 36,385 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 16,756 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,396 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Na Nog Twee Jaar hantam 0 3,954 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 2 Guest(s)