Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
#71
oe-la-la Wrote:Dit is besonder 'tjoepstil' hier op die hele GB :mmm:

Die rede is dat die sommer nou heer is Big Grin
Reply
#72
Joan Wrote:Ek hou net mooi niks van muurpapier nie, sien deesdae dat al die nuwe plekke wat gebou word en veral die ultra moderne woonstelle heeltemal wegbly van muurpapier, die een agent het erken dis 'n swakte van die Britte wat aan die uitsterf is.

Penelope, hier word mos ook elke jaar in London 'n "Gay parade" gehou, glo nie jy sal wegkom met jou terminologie nie, mens moet mos vreeslik polities korrek wees, nevermind wat regtig korrek is!!


:jester:


Nee Joan ek hou ook nie van muurpapier nie, maar as jy al die skewe mure van die Britse huise moet oorpleister sal die 'n fortuin kos!! Dus koop plein muurpaier en verf dit en walaa!
Reply
#73
penelope Wrote:Ek is ook hier. Was vandag in Oslo.....het gaan kyk vir baie moffies.....Europride Gay Parade....het lekker gelag ....

Klink interresant :mmm:
Reply
#74
Jangar Wrote:Die rede is dat die sommer nou heer is Big Grin

Jy meen die somer! En dit gee jou 'n rede om op die geboude stoep te sit en braai of hoe?! Big Grin
Reply
#75
oe-la-la Wrote:Jy meen die somer! En dit gee jou 'n rede om op die geboude stoep te sit en braai of hoe?! Big Grin

Ek het sommer "somer" getik maar my dik en dom vingers het anders getik :p

Ongelukkig is die stoep by my ouers se plek so ons moes die braai in my tuin op die gras hou...... :haha:
Reply
#76
Jangar Wrote:Ek het sommer "somer" getik maar my dik en dom vingers het anders getik :p

Ongelukkig is die stoep by my ouers se plek so ons moes die braai in my tuin op die gras hou...... :haha:

Ewe goed! Hier 'n heerlike warm somersdag so sal ook net buite wil wees vir die dag!
Reply
#77
oe-la-la Wrote:Ewe goed! Hier 'n heerlike warm somersdag so sal ook net buite wil wees vir die dag!

Waar bly jy dan nou... Spanje? Hier by my is dit bitter koud vandag Sad

Nou ja, dit is Engeland... en die Confusedunny: kan seker net op een dorpie op 'n slag skyn :haha:

:daisy:
Reply
#78
Pronkertjie Wrote:Waar bly jy dan nou... Spanje? Hier by my is dit bitter koud vandag Sad

Nou ja, dit is Engeland... en die Confusedunny: kan seker net op een dorpie op 'n slag skyn :haha:

:daisy:

:haha: Blommetjie, die son het heerlik geskyn tot nou en nou kom hier klompie wolke oor.....so nou is dit seker weer sonnig daai kant? Rolleyes
Reply
#79
baie, baie lekker sonskyn hier...was vandag by 'n hondskou....
Reply
#80
oe-la-la Wrote::haha: Blommetjie, die son het heerlik geskyn tot nou en nou kom hier klompie wolke oor.....so nou is dit seker weer sonnig daai kant? Rolleyes


Ja sowaar :yes:

:daisy:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,575 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,516 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Twee merkwaardige vangste in die wildtuin Pronkertjie 1 3,919 16-07-2005, 09:00 AM
Last Post: FlyingBok
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,873 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 37,347 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,028 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,464 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Na Nog Twee Jaar hantam 0 4,010 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)