Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
Jangar Wrote:Dankie, ek het gekies en sy het goed gekeur Big Grin

As julle kom kuier sal ons die hospitaal bed vir jou gee so dat jy tuis voel :p


Is bly julle het jul droomhuisie gevind Confusedue: Mag al jul toekomsdrome saam waar word :jive:

En.... :mmm: hospitaalbed..... :crylol: :p
Reply
oe-la-la Wrote:Is bly julle het jul droomhuisie gevind Confusedue: Mag al jul toekomsdrome saam waar word :jive:

En.... :mmm: hospitaalbed..... :crylol: :p

Dankie Smile

Ons sal die hospitaalbed hou vir my ouma en die ander ou mense wat kom kuier, waneer het jy gese jy kom kuier ? Ek het vergeet :p
Reply
Ek dink ons moet die slapies begin tel saam met jou.....hoeveel is oor, was dit VYF? :jive:
Reply
oe-la-la Wrote:Ek dink ons moet die slapies begin tel saam met jou.....hoeveel is oor, was dit VYF? :jive:

Nee wat, dis VIER :cheer:
Reply
Jangar Wrote:Nee wat, dis VIER :cheer:


O, ek dog hulle kom saterdag? :mmm:
Reply
oe-la-la Wrote:O, ek dog hulle kom saterdag? :mmm:

Ja hulle doen...

Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag slaap ek :haha:
Reply
Jangar Wrote:Ja hulle doen...

Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag slaap ek :haha:
Sal jy kan slaap Vrydag of te opgewonde wees?




:engel:
Reply
Kom hulle al vrydag?
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
Jangar Wrote:Ja hulle doen...

Dinsdag, Woensdag, Donderdag en Vrydag slaap ek :haha:

Oeps! En ek dog gister dis Maandag Rolleyes

So nog net DRIE slapies oor :jive:
Reply
Hoe gaan dit met die drie Dene? Hoop Venus is al tuis en leer Deens dat dit klap?! :chorus:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 41,570 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,514 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Twee merkwaardige vangste in die wildtuin Pronkertjie 1 3,917 16-07-2005, 09:00 AM
Last Post: FlyingBok
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,873 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 37,178 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 17,018 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,461 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Na Nog Twee Jaar hantam 0 4,010 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)