06-10-2004, 08:51 PM
Haai Jangar Hier kan ons weer lekker saam met jou kuier
Hoe gaan dit met die verkoue?
:daisy:
Hoe gaan dit met die verkoue?
:daisy:
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
|
06-10-2004, 08:51 PM
Haai Jangar Hier kan ons weer lekker saam met jou kuier
Hoe gaan dit met die verkoue? :daisy:
06-10-2004, 09:03 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie Veel beter Dankie Ek voel so goed dat ek more terug werk toe gaan En ek wil net vir almal alweer se dat as iemand vir my Jannie of Janneman of 'n ander Afrikaans weergawe van my naam gebruik sal jy nooit weer vir my in hierdie deel van die forum gesien... Hoekom is dit 'verkoue' en nie 'koue' nie ?
06-10-2004, 09:32 PM
Quote:Originally posted by Jangar Jangar.... Ek verstaan hoe jy voel! My naam word ook soms verkeerd gese Wat het dan gebeur dat jy so erg voel daaroor. Eintlik is Jann..... 'n troetelnaam en beslis nie 'n skelnaam nie! Jou verkoue / koue vraag kan ek nie beantwoord nie.... as jy se jy het 'n koue, klink dit soos baba taal :haha:
06-10-2004, 10:04 PM
Quote:Originally posted by Pronkertjie Het vir jou 'n PM gesteur... Vir my is dit nie 'n troetelnaam nie maar 'n 'insult'.... En dis mooi gese... Miskien is 'koue' meer gereg want jy voel soos 'n babatjie waneer jy verkoue het...
13-10-2004, 08:38 AM
Hallo Jan!
Sjoe, ek het lanklaas hier gekuier...hoop dit gaan goed en dat die verkoue iets van die verlede is? Is daai stoep al klaar gebou? Mooi dag verder!
13-10-2004, 09:45 AM
Hej Oe
Ek ook Ja die stoep is nou klaar maar nou is dit te koud om dit te geniet :mad:
13-10-2004, 10:30 AM
Lol...te koud om die stoep te geniet! Ek dink julle moes ook 'n braai so in die een hoek ingebou het en dan kan julle lekker kuier...koud of nie!
13-10-2004, 03:29 PM
Quote:Originally posted by oe-la-la Miskien gaan ons so doen op Saterdag
13-10-2004, 03:54 PM
Quote:Originally posted by Jangar Klink goed vir my
13-10-2004, 04:21 PM
Lekker skaap tjops, Jangar? :p
:innocent: Een van die dae noem jy my :chef: :haha: |
« Next Oldest | Next Newest »
|
Possibly Related Threads... | |||||
Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 43,833 |
21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie |
|
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 5,796 |
23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Twee merkwaardige vangste in die wildtuin | Pronkertjie | 1 | 4,206 |
16-07-2005, 09:00 AM Last Post: FlyingBok |
|
Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 4,202 |
09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita |
|
Jangar se Afrikaanse draadjie | Pronkertjie | 108 | 43,603 |
06-10-2004, 06:02 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 18,918 |
02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin |
|
Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 5,942 |
22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha |
|
Na Nog Twee Jaar | hantam | 0 | 4,362 |
Less than 1 minute ago Last Post: |