Posts: 1,343
Threads: 35
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Jangar
Goeienaand vir jou ook Pronkertjie
Ek hoop jy geniet jou vakansie en nie te veel sukkel met die Hollands nie...
Dis nou sommer lekker om jou weer hier te sien Jangar, ek is baie bly jy het die braaivleis en die kuier by Venus baie geniet.
Pronks, ek het nie geweet jy kan Nederlands praat nie, party mense dink mos dis net soos Afrikaans, maar daar is baie verskille, het ek gevind en baie woorde wat hulle gebruik, ken ek nie.
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Joan

Vannaand aan tafel wou my vriende he dat ek met hulle Afrikaans moet praat terwyl hulle dan Nederlands praat. Sjoe, was dit nou moeilik.... ek wou al die Nederlandse aksent bysit!!
Ja Joan, ek verstaan dit meer vlot as wat ek dit kan praat.
:daisy:
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Joan
Dis nou sommer lekker om jou weer hier te sien Jangar, ek is baie bly jy het die braaivleis en die kuier by Venus baie geniet.
Pronks, ek het nie geweet jy kan Nederlands praat nie, party mense dink mos dis net soos Afrikaans, maar daar is baie verskille, het ek gevind en baie woorde wat hulle gebruik, ken ek nie.
Dis lekker om 'terug' te wees
As Hollands moelik is, probeer Flams, dis amper Afrikaans :p
Posts: 1,173
Threads: 261
Joined: Jan 2004
Hallo almal
Bly om te sien almal is nog aan die gang - ek is ook twee weke met vakansie....maar dis meer werk as iets anders! Het 'n 'essay' wat moet in wees voor die 17de Des :o en horde ander goed wat ek wil doen. Ai, die tyd tog!
Jan jy terug op jou kursus en hoe vind jy dit?
Pronkertjie geniet jou aftyd!
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by oe-la-la

Nee ek is steeds op vakansie maar volgende week is terug op die kursus vir twee weke.
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hallo almal
Bly om te sien almal is nog aan die gang - ek is ook twee weke met vakansie....maar dis meer werk as iets anders! Het 'n 'essay' wat moet in wees voor die 17de Des :o en horde ander goed wat ek wil doen. Ai, die tyd tog!
Jan jy terug op jou kursus en hoe vind jy dit?
Pronkertjie geniet jou aftyd!
Sterkte Oe.... voor jy jou kom kry is dit verby!
Hierdie week is werk week, maar ek kuier lekker met ou bekendes.... nog een koppie sterk koffie dan skop ek styf!
Posts: 3,833
Threads: 740
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Jangar
Dis lekker om 'terug' te wees
As Hollands moelik is, probeer Flams, dis amper Afrikaans :p
Vlaams is baie soos Afrikaans... net heel anders :p
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Vlaams is baie soos Afrikaans... net heel anders :p
Dan moet jy nie Deens probeer nie :haha:
Posts: 398
Threads: 8
Joined: Jan 2004
hehe ja nee :p
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*
*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Posts: 6,239
Threads: 372
Joined: Jan 2004
Ameniatha Wrote:hehe ja nee :p
:rofl: :crylol: :rofl: