Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
#31
Quote:Originally posted by Jangar
Goeienaand vir jou ook Pronkertjie Smile

Ek hoop jy geniet jou vakansie en nie te veel sukkel met die Hollands Wink nie...

Dis nou sommer lekker om jou weer hier te sien Jangar, ek is baie bly jy het die braaivleis en die kuier by Venus baie geniet.

Pronks, ek het nie geweet jy kan Nederlands praat nie, party mense dink mos dis net soos Afrikaans, maar daar is baie verskille, het ek gevind en baie woorde wat hulle gebruik, ken ek nie.

Wink
Reply
#32
Quote:Originally posted by Joan

Vannaand aan tafel wou my vriende he dat ek met hulle Afrikaans moet praat terwyl hulle dan Nederlands praat. Sjoe, was dit nou moeilik.... ek wou al die Nederlandse aksent bysit!!

Ja Joan, ek verstaan dit meer vlot as wat ek dit kan praat. Smile

:daisy:
Reply
#33
Quote:Originally posted by Joan
Dis nou sommer lekker om jou weer hier te sien Jangar, ek is baie bly jy het die braaivleis en die kuier by Venus baie geniet.

Pronks, ek het nie geweet jy kan Nederlands praat nie, party mense dink mos dis net soos Afrikaans, maar daar is baie verskille, het ek gevind en baie woorde wat hulle gebruik, ken ek nie.

Wink

Dis lekker om 'terug' te wees Big Grin

As Hollands moelik is, probeer Flams, dis amper Afrikaans :p
Reply
#34
Hallo almal Smile

Bly om te sien almal is nog aan die gang - ek is ook twee weke met vakansie....maar dis meer werk as iets anders! Het 'n 'essay' wat moet in wees voor die 17de Des :o en horde ander goed wat ek wil doen. Ai, die tyd tog!

Jan jy terug op jou kursus en hoe vind jy dit?
Pronkertjie geniet jou aftyd! Smile
Reply
#35
Quote:Originally posted by oe-la-la

Nee ek is steeds op vakansie maar volgende week is terug op die kursus vir twee weke.
Reply
#36
Quote:Originally posted by oe-la-la
Hallo almal Smile

Bly om te sien almal is nog aan die gang - ek is ook twee weke met vakansie....maar dis meer werk as iets anders! Het 'n 'essay' wat moet in wees voor die 17de Des :o en horde ander goed wat ek wil doen. Ai, die tyd tog!

Jan jy terug op jou kursus en hoe vind jy dit?
Pronkertjie geniet jou aftyd! Smile

Sterkte Oe.... voor jy jou kom kry is dit verby!

Hierdie week is werk week, maar ek kuier lekker met ou bekendes.... nog een koppie sterk koffie dan skop ek styf!
Reply
#37
Quote:Originally posted by Jangar
Dis lekker om 'terug' te wees Big Grin

As Hollands moelik is, probeer Flams, dis amper Afrikaans :p

Vlaams is baie soos Afrikaans... net heel anders :p
Reply
#38
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Vlaams is baie soos Afrikaans... net heel anders :p

Dan moet jy nie Deens probeer nie :haha:
Reply
#39
hehe ja nee :p
*Doer of healing rituals and keeper of brooms.*

*Water flows, Wind blows, Fire glows, Earth grows, Magic shows.*
Reply
#40
Ameniatha Wrote:hehe ja nee :p

:rofl: :crylol: :rofl:
Reply

Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 31 43,895 21-08-2008, 05:28 PM
Last Post: Aspoestertjie
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,796 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Twee merkwaardige vangste in die wildtuin Pronkertjie 1 4,206 16-07-2005, 09:00 AM
Last Post: FlyingBok
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 4,208 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 43,764 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 18,976 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,944 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha
  Na Nog Twee Jaar hantam 0 4,365 Less than 1 minute ago
Last Post:

Forum Jump:

Users browsing this thread: 5 Guest(s)