29-07-2006, 10:55 PM
oe-la-la Wrote:So ek neem aan dit was in die skool vir die onderwysers?
Ja mevrou :p
Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee
|
29-07-2006, 10:55 PM
oe-la-la Wrote:So ek neem aan dit was in die skool vir die onderwysers? Ja mevrou :p
30-07-2006, 08:24 PM
Jangar Wrote:Ja mevrou :p:jester: Goed meneer :p
30-07-2006, 08:47 PM
In Nederland is jy altyd Mevrou.... of jy nou getroud is of nie
30-07-2006, 10:54 PM
Pronkertjie Wrote:In Nederland is jy altyd Mevrou.... of jy nou getroud is of nie :mmm: interresant!
19-10-2006, 02:35 AM
Hoe gaan dit met Jan en die gesin?
19-10-2006, 09:21 AM
oe-la-la Wrote:Hoe gaan dit met Jan en die gesin? Goed dankie en met jy en joune ?
19-10-2006, 03:49 PM
Jangar Wrote:Goed dankie en met jy en joune ? Dis jou en joune? Moet se jou Afrikaans impress my! Dit gaan ook baie goed met ons, dankie!
19-10-2006, 09:33 PM
oe-la-la Wrote:Dis jou en joune? Moet se jou Afrikaans impress my! Is dit nie reg nie ? Is daar nie 'n Afrikaans vir "you and yours" nie ? Ek sien jy pos op veeslike tye.... Jy werk te hard !!! :p Goed om te hoor dat alles is goed met julle
20-10-2006, 03:28 PM
Jangar Wrote:Is dit nie reg nie ? Is daar nie 'n Afrikaans vir "you and yours" nie ? Ja, maar hier is Afrikaans weer anders as engels. You bly you in engels. Maar in Afrikaans is dit bv. hoe gaan dit met JOU, maar JY moet lekker werk, en JOU naweek geniet, en lekker doen wat JULLE ook al doen! :thumbs:
20-10-2006, 10:08 PM
oe-la-la Wrote:Ja, maar hier is Afrikaans weer anders as engels. You bly you in engels. Maar in Afrikaans is dit bv. hoe gaan dit met JOU, maar JY moet lekker werk, en JOU naweek geniet, en lekker doen wat JULLE ook al doen! :thumbs: :duh: Dit het ek op skool geleer :dunce: |
« Next Oldest | Next Newest »
|
Possibly Related Threads... | |||||
Thread | Author | Replies | Views | Last Post | |
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 31 | 43,835 |
21-08-2008, 05:28 PM Last Post: Aspoestertjie |
|
Afrikaanse gesegdes | Pronkertjie | 0 | 5,796 |
23-05-2006, 03:21 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Twee merkwaardige vangste in die wildtuin | Pronkertjie | 1 | 4,206 |
16-07-2005, 09:00 AM Last Post: FlyingBok |
|
Afrikaanse boeke ... | Surita | 2 | 4,206 |
09-01-2005, 03:40 PM Last Post: Surita |
|
Jangar se Afrikaanse draadjie | Pronkertjie | 108 | 43,744 |
06-10-2004, 06:02 PM Last Post: Pronkertjie |
|
Afrikaanse Vertaling | Tania | 22 | 18,971 |
02-07-2004, 08:09 AM Last Post: alwayssmilin |
|
Afrikaanse 'n wonderlike taal | cwlinde | 3 | 5,942 |
22-01-2004, 11:11 AM Last Post: Ameniatha |
|
Na Nog Twee Jaar | hantam | 0 | 4,362 |
Less than 1 minute ago Last Post: |