Thread Rating:
  • 0 Vote(s) - 0 Average
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Afrikaanse gesegdes
#1
Het nou net met iemand gepraat wat so 'n stukkie huis toe verlang......

"Ai, Afrikaans is so 'n mooi taal" sê hy, soos bv. 'Sy maak vir hom ogies' Ons begin toe allerhande gesegdes opnoem...

Kat in die sak koop
Aap uit die mou laat
Kuier dat die biesies bewe
Hond uit 'n bos uit....

:daisy:
Reply
#2
Quote:Originally posted by Pronkertjie
Het nou net met iemand gepraat wat so 'n stukkie huis toe verlang......

"Ai, Afrikaans is so 'n mooi taal" sê hy, soos bv. 'Sy maak vir hom ogies' Ons begin toe allerhande gesegdes opnoem...

Kat in die sak koop
Aap uit die mou laat
Kuier dat die biesies bewe
Hond uit 'n bos uit....

:daisy:


Ek is absoluut gaande oor SA gesegdes, ek probeer nou woes aan iets dink, maar al wat ek aan kan dink is...

so uit soos koekies in die weeshuis (haai sies, ek weet!) :o
Reply
#3
Agteros kom ook in die kraal
'n Stil bek is 'n heel bek

en nou kan ek aan niks anders dink nie. Snaaks as mens dit basies elke dag gebruik.
I still love chocolate.
Reply
#4
So dood soos 'm mossie (wonder waar dit vandaan kom)

Uit soos 'n kers

So vuil soos 'n vark

Jy lieg soos 'n ketter
Reply
#5
So doof soos 'n kwartel
Wys waar David die wortels begrawe het
Vloek soos 'n matroos
Reply
#6
'n Nuwe een wat ek vandag vir die eerstekeer gehoor het...

"Ek sien die perd voor die stal nog voordat die stal gebou is."

Smile
Reply
#7
So dronk soos n tor Big Grin

(torr? tor?)
Reply
#8
Quote:Originally posted by edmonsta
So dronk soos n tor Big Grin

(torr? tor?)


tor... lol

Smile
Reply
#9
so toe soos 'n kleios se g*t (lekker dom)
so skaars soos hoendertande
so skaars soos wors in 'n hondhok
vloek soos 'n matroos
hardloop soos die wind
slaap soos 'n klip
balke saag (snork)
skel dat die spoeg so spat
die koeel is deur die kerk
mosterd na die maal
tot hane kraai
Reply
#10
Quote:Originally posted by sooibrand
so toe soos 'n kleios se g*t (lekker dom)
so skaars soos hoendertande
so skaars soos wors in 'n hondhok
vloek soos 'n matroos
hardloop soos die wind
slaap soos 'n klip
balke saag (snork)
skel dat die spoeg so spat
die koeel is deur die kerk
mosterd na die maal
tot hane kraai


Tien uit tien Sooibrand!

Hoe geniet ek dit nou!

:daisy:
Reply


Possibly Related Threads...
Thread Author Replies Views Last Post
  Jangar se Afrikaanse draadjie deel twee Pronkertjie 131 46,924 21-10-2006, 10:48 AM
Last Post: oe-la-la
  Afrikaanse gesegdes Pronkertjie 0 5,466 23-05-2006, 03:21 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse boeke ... Surita 2 3,823 09-01-2005, 03:40 PM
Last Post: Surita
  Jangar se Afrikaanse draadjie Pronkertjie 108 36,389 06-10-2004, 06:02 PM
Last Post: Pronkertjie
  Afrikaanse Vertaling Tania 22 16,763 02-07-2004, 08:09 AM
Last Post: alwayssmilin
  Afrikaanse 'n wonderlike taal cwlinde 3 5,396 22-01-2004, 11:11 AM
Last Post: Ameniatha

Forum Jump:


Users browsing this thread: 1 Guest(s)