26-06-2005, 04:07 PM
Heerlike dag hier nog die hele tyd, het na kerk gou 'n paar goed by Tesco's gaan koop, my laaste bondel wasgoed klaargemaak en toe het ons uitgerui na die "Horsehoe pass" net buite Llangollen...dit is werklik mooi daar en mens kan vir myle ver sien. My liewe dierbare fikse man besluit toe ons stap sommer so teen die een "heuwel" uit, vir my soos Tafelberg gevoel, maar ek het bo uitgekom ....
Daar is 'n groot bymekaarkomplek vir motorfiets ryers en daar was vandag baie van hulle. Dis 'n baie populêre stuk pad vir motorfietsryers, my eie seun het dit ook al self gery.
Daarna is ons na 'n ou watermeule en daar het dosyne klein kindertjies in die modder gespeel terwyl die ouers lekker in die son kon lê en ontspan...
unny:
Nou is ek moeg na ek nog eers al my potplante en hangmandjies kom natgooi het...............dink dis makliker om in die apteek te werk! :mmm: :jester: